13 “Wat jou betref, praat met die kinders van Israel en sê: ‘Veral my sabbatte moet julle hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig.+
23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+
13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah lief is, want God het julle van die begin af vir redding gekies+ deur julle met gees+ te heilig+ en deur julle geloof in die waarheid.+