Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En dit moet op Aäron se voorkop wees, en Aäron moet verantwoording doen vir die oortreding wat begaan is teen die heilige voorwerpe,+ wat die kinders van Israel sal heilig, dit wil sê al hulle heilige gawes; en dit moet voortdurend op sy voorkop bly, om vir hulle goedkeuring voor Jehovah te verkry.+

  • Numeri 18:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En julle moet geen sonde daarvoor op julle laai nie, deur die beste daarvan by te dra, en julle moet die heilige dinge van die kinders van Israel nie ontheilig nie, sodat julle nie sterf nie.’”+

  • Deuteronomium 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Elke manlike eersgeborene wat onder jou beeste en onder jou kleinvee gebore word, moet jy aan Jehovah jou God heilig.+ Jy mag met die eersgeborene van jou bul geen werk doen nie, en ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel