Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En van Levi het hy gesê:+

      “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+

      Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+

      U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+

  • Psalm 95:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Moet julle julle hart nie verhard soos by Meʹriba,+

      Soos op die dag van Massa in die wildernis nie,+

  • Psalm 106:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Verder het hulle by die waters van Meʹriba toorn verwek,+

      Sodat dit met Moses sleg gegaan het weens hulle.+

  • Hebreërs 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 moet julle julle harte nie verhard soos die keer toe bitter toorn veroorsaak is nie,+ soos in die dag van die beproewing+ in die wildernis,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel