Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want só het Jehovah vir my gesê: “Net soos die leeu grom, ja, die jong maanhaarleeu,+ oor sy prooi, wanneer ’n volle aantal herders teen hom saamgeroep word, en hy ondanks hulle stem nie verskrik sal wees nie en ondanks hulle geraas nie sal ineenkrimp nie; so sal Jehovah van die leërs neerdaal om oorlog te voer oor die berg Sion en oor sy heuwel.+

  • Miga 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die oorblywendes van Jakob sal onder die nasies, tussen baie volke, soos ’n leeu onder die diere van ’n woud word, soos ’n jong maanhaarleeu onder troppe skape, wat, wanneer hy deurtrek, beslis vertrap sowel as verskeur;+ en daar is geen verlosser nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel