Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 27:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Maar Isak het Esau geantwoord en verder gesê: “Kyk, ek het hom as meester oor jou aangestel,+ en al sy broers het ek hom as knegte gegee,+ en graan en nuwe wyn het ek vir sy onderhoud geskenk,+ en wat kan ek dan nog vir jou doen, my seun?”

  • 2 Samuel 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het garnisoene in Edom geplaas.+ In die hele Edom het hy garnisoene geplaas, en al die Edomiete het knegte van Dawid geword;+ en Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+

  • 1 Kronieke 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy garnisoene in Edom geplaas, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+

  • Psalm 60:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Moab is my waspot.+

      Op Edom sal ek my sandaal werp.+

      Oor Filisteʹa sal ek triomfantlik uitroep.”+

  • Jesaja 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.

  • Amos 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle in besit kan neem wat van Edom oorgebly het,+ en al die nasies oor wie my naam uitgeroep is’,+ is die woord van Jehovah, wat dit doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel