16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar.
4 Toe het die lot uitgekom vir die families van die Kehatiete,+ en die kinders van Aäron, die priester, uit die Leviete, het deur die lot dertien stede ontvang uit die stam Juda+ en uit die stam van die Simeoniete+ en uit die stam Benjamin.+