Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 of sy sonde wat hy teen die gebod gepleeg het, aan hom bekend gemaak is,+ dan moet hy as sy offer ’n jong bokram+ sonder gebrek bring.

  • Numeri 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 dan moet die hele vergadering, as dit ver van die oë van die vergadering onopsetlik gedoen is, een jong bul bring as ’n brandoffer vir ’n rustige geur aan Jehovah, en die graanoffer en die drankoffer wat daarby behoort volgens die gebruiklike prosedure,+ en een boklam as ’n sondoffer.+

  • Numeri 28:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en een sondofferbok om vir julle versoening te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel