Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 of sy sonde wat hy teen die gebod gepleeg het, aan hom bekend gemaak is,+ dan moet hy as sy offer ’n jong bokram+ sonder gebrek bring.

  • Numeri 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ook moet een boklam+ as ’n sondoffer aan Jehovah gebring word, benewens die voortdurende brandoffer met die drankoffer wat daarby behoort.+

  • 2 Kronieke 29:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het sewe bulle+ en sewe ramme en sewe ramlammers en sewe bokramme as ’n sondoffer+ vir die koninkryk en vir die heiligdom en vir Juda gebring. Toe het hy vir die seuns van Aäron, die priesters,+ gesê om dit op die altaar van Jehovah te offer.

  • Esra 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hulle het vir die inwyding van hierdie huis van God honderd bulle, tweehonderd ramme, vierhonderd lammers en, as ’n sondoffer vir die hele Israel, twaalf bokramme aangebied, volgens die getal van die stamme van Israel.+

  • Esra 8:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Dié wat uit die gevangenskap gekom het, die voormalige ballinge,+ het brandoffers+ vir die God van Israel aangebied: twaalf bulle+ vir die hele Israel, ses-en-negentig ramme,+ sewe-en-sewentig ramlammers, twaalf bokramme+ as ’n sondoffer, alles as ’n brandoffer aan Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel