Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in die veertigste+ jaar, in die elfde maand, op die eerste van die maand, het Moses met die kinders van Israel gepraat volgens alles wat Jehovah hom ten opsigte van hulle beveel het,

  • Deuteronomium 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.

  • Amos 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het julle uit Egipteland laat optrek,+ en ek het julle veertig jaar lank deur die wildernis laat gaan,+ om die land van die Amoriet in besit te neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel