Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Toe het ek julle in dié tyd beveel en gesê: ‘Jehovah julle God het aan julle hierdie land gegee om dit in besit te neem. Julle moet toegerus voor julle broers, die kinders van Israel, oortrek, al die dapper manne.+

  • Josua 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Julle vrouens, julle kindertjies en julle vee sal in die land woon wat Moses julle aan hierdie kant van die Jordaan gegee het;+ maar julle sal in slagorde+ voor julle broers oortrek, al die dapper, sterk manne,+ en julle moet hulle help.

  • Josua 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Omtrent veertigduisend wat vir die leër toegerus was, het voor Jehovah deurgetrek vir die oorlog, na die woestynvlaktes van Jeʹrigo.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel