Josua 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Julle vrouens, julle kindertjies en julle vee sal in die land woon wat Moses julle aan hierdie kant van die Jordaan gegee het;+ maar julle sal in slagorde+ voor julle broers oortrek, al die dapper, sterk manne,+ en julle moet hulle help.
14 Julle vrouens, julle kindertjies en julle vee sal in die land woon wat Moses julle aan hierdie kant van die Jordaan gegee het;+ maar julle sal in slagorde+ voor julle broers oortrek, al die dapper, sterk manne,+ en julle moet hulle help.