Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 35:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die stede wat julle gee, die ses vrystede, sal tot julle beskikking wees.

  • Josua 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Wys vir julle die vrystede+ aan waaroor ek deur middel van Moses met julle gepraat het,

  • Josua 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.

  • Josua 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En in die Jordaanstreek, by Jeʹrigo, teen die ooste, het hulle Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte uit die stam Ruben+ gegee, en Ramot+ in Giʹlead uit die stam Gad, en Golan+ in Basan uit die stam Manasʹse.

  • Josua 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,

  • Josua 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het aan hulle die vrystad+ gegee vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Sigem,+ en sy weiveld+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Geser+ en sy weiveld,

  • Josua 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En vir die kinders van Gerson,+ uit die families van die Leviete, was daar uit die halwe stam van Manasʹse+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Golan,+ in Basan, en sy weiveld, en Beësteʹra+ en sy weiveld; twee stede.

  • Josua 21:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En uit die stam Nafʹtali:+ die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Kedes+ in Galileʹa, en sy weiveld, Hammot-Dor+ en sy weiveld, en Kartan en sy weiveld; drie stede.

  • Josua 21:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En uit die stam Ruben:+ Beser+ en sy weiveld, en Jahas+ en sy weiveld,

  • Josua 21:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En uit die stam Gad:+ die vrystad vir hom wat iemand doodgemaak het, naamlik Ramot in Giʹlead,+ en sy weiveld, en Mahanaʹim+ en sy weiveld,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel