10 En hulle het nie die Kanaäniete verdryf+ wat in Geser+ gewoon het nie, en die Kanaäniete woon nog tot vandag toe onder Eʹfraim+ en is aan slaafse dwangarbeid onderwerp.+
15 En dit is die verslag van diegene wat tot dwangarbeid verplig is+ wat koning Salomo opgeroep het om die huis van Jehovah+ en sy eie huis en die Wal+ en die muur+ van Jerusalem en Hasor+ en Megidʹdo+ en Geser+ te bou.