30 “‘Elkeen wat ’n siel doodslaan, moet uit die mond van getuies+ as ’n moordenaar+ omgebring word, en een getuie mag nie teen ’n siel getuig om hom te laat sterf nie.
15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+