2 En al die kinders van Israel het teen Moses en Aäron begin murmureer,+ en die hele vergadering het teen hulle begin sê: “As ons maar in Egipteland gesterf het, of as ons maar in hierdie wildernis gesterf het!
64 Maar onder hulle was daar geen man van dié wat deur Moses en die priester Aäron geregistreer is toe hulle die kinders van Israel in die wildernis Siʹnai geregistreer het nie.+
11 ‘Die manne wat uit Egipte opgetrek het, van twintig jaar en ouer,+ sal die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het,+ nie sien nie, want hulle het my nie volkome gevolg nie,