Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 saam met die drankoffer wat daarby behoort,+ ’n kwart hin vir elke ramlam.+ Giet die drankoffer van sterk drank+ aan Jehovah in die heiligdom uit.

  • Numeri 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En as hulle drankoffers moet daar ’n halwe+ hin wyn vir ’n bul en ’n derde+ van ’n hin vir die ram en ’n kwart+ hin vir ’n ramlam wees. Dit is die maandelikse brandoffer in sy maand vir die maande van die jaar.+

  • 2 Timoteus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ek word reeds soos ’n drankoffer uitgegiet,+ en die bestemde tyd vir my losmaking+ is op hande.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel