Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+

  • 1 Konings 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En sy vader het nooit sy gevoelens seergemaak deur te sê: “Waarom het jy so gemaak?”+ nie. En hy was ook baie mooi van gestalte,+ en sy moeder het hom ná Absalom gebaar.

  • Spreuke 29:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel