Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Nie omdat julle die grootste van al die volke was, het Jehovah geneentheid vir julle getoon sodat hy julle uitgekies het nie,+ want julle was die geringste van al die volke.+

  • Deuteronomium 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Ook het hy sy volk gekoester;+

      Al hulle heiliges is in u hand.+

      En hulle—hulle het aan u voete gelê;+

      Hulle het van u woorde begin ontvang.+

  • Esegiël 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘En ek het by jou verbygekom en jou gesien, en kyk! jou tyd was die tyd vir liefkosings.+ Toe het ek die slip van my kleed oor jou uitgesprei+ en jou naaktheid bedek en ’n beëdigde verklaring aan jou afgelê en ’n verbond met jou aangegaan’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en so het jy myne geword.+

  • Maleagi 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek het julle liefgehad”,+ het Jehovah gesê.

      En julle het gesê: “In watter opsig het u ons liefgehad?”+

      “Was Esau nie die broer van Jakob nie?”+ is die woord van Jehovah. “Maar ek het Jakob liefgehad,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel