Deuteronomium 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Met sewentig siele het jou voorvaders na Egipte afgetrek,+ en nou het Jehovah jou God jou so talryk soos die sterre van die hemel gemaak.+ Psalm 105:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dit was toe hulle min in getal was,+Ja, baie min, en inwonende vreemdelinge daarin.+ Jesaja 51:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Aanskou Abraham,+ julle vader,+ en Sara,+ wat julle geleidelik met geboortepyne voortgebring het. Want hy was ’n enkeling toe ek hom geroep het,+ en ek het hom geseën en hom baie gemaak.+
22 Met sewentig siele het jou voorvaders na Egipte afgetrek,+ en nou het Jehovah jou God jou so talryk soos die sterre van die hemel gemaak.+
2 Aanskou Abraham,+ julle vader,+ en Sara,+ wat julle geleidelik met geboortepyne voortgebring het. Want hy was ’n enkeling toe ek hom geroep het,+ en ek het hom geseën en hom baie gemaak.+