13 “Wee hom wat sy huis bou,+ maar nie met regverdigheid nie, en sy bovertrekke, maar nie met geregtigheid nie, deur sy medemens uit te buit wat verniet dien en wie se loon hy nie aan hom gee nie;+
8 “Toe dit aand+ word, het die heer van die wingerd vir sy opsigter gesê: ‘Roep die werkers en betaal hulle hulle loon,+ en begin by die laastes tot by die eerstes.’