Spreuke 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+ Spreuke 20:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Kneuswonde skuur die kwaad weg;+ en slae die diepste dele van die buik.+ Spreuke 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Sweep is vir die perd,+ ’n toom+ is vir die esel en die roede is vir die rug van sotte.+ Hebreërs 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want as die woord wat deur middel van engele gespreek is,+ vasgestaan het, en elke oortreding en ongehoorsame daad ’n vergelding in ooreenstemming met geregtigheid ontvang het,+
13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+
2 Want as die woord wat deur middel van engele gespreek is,+ vasgestaan het, en elke oortreding en ongehoorsame daad ’n vergelding in ooreenstemming met geregtigheid ontvang het,+