Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die lippe van die wyses strooi voortdurend kennis uit,+ maar die hart van die sotte is nie so nie.+

  • Jesaja 50:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+

  • Lukas 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle het almal begin om ’n gunstige getuienis aangaande hom te gee en om hulle te verwonder oor die innemende woorde+ wat uit sy mond kom, en hulle het gesê: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel