Psalm 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+ Spreuke 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Strafgerigte is stewig bevestig vir spotters,+ en slae vir die rug van sotte.+ Spreuke 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Sweep is vir die perd,+ ’n toom+ is vir die esel en die roede is vir die rug van sotte.+ 1 Korintiërs 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wat wil julle hê? Moet ek met ’n roede na julle toe kom,+ of met liefde en sagmoedigheid van gees?+
9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+
21 Wat wil julle hê? Moet ek met ’n roede na julle toe kom,+ of met liefde en sagmoedigheid van gees?+