Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar Onan het geweet dat die nageslag nie syne sou word nie;+ en wanneer hy met sy broer se vrou gemeenskap gehad het, het hy sy saad op die grond gestort om vir sy broer geen nageslag te gee nie.+

  • Rut 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ook Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van Maglon, koop ek vir my as vrou om die naam van die man wat dood is,+ oor sy erfdeel te laat verrys en dat die naam van die man wat dood is, nie onder sy broers en uit die poort van sy plek uitgeroei sal word nie. Julle is vandag getuies.”+

  • Rut 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die vroue het vir Naoʹmi begin sê:+ “Mag Jehovah geloof word,+ wat dit jou vandag nie aan ’n terugkoper laat ontbreek het nie; sodat sy naam in Israel verkondig kan word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel