Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Gevolglik het Juda vir Onan gesê: “Hou gemeenskap met jou broer se vrou en sluit ’n swaershuwelik met haar en verwek vir jou broer ’n nageslag.”+

  • Deuteronomium 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En op die eersgeborene wat sy sal baar, moet die naam van sy dooie broer oorgaan,+ sodat sy naam nie uit Israel uitgewis word nie.+

  • Rut 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarop het Naoʹmi vir haar skoondogter gesê: “Mag hy geseënd wees deur Jehovah,+ wat sy liefderyke goedhartigheid+ teenoor die lewendes en die dooies nie nagelaat het nie.”+ En Naoʹmi het verder vir haar gesê: “Die man is aan ons verwant.+ Hy is een van ons terugkopers.”+

  • Rut 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het Boas gesê: “Die dag dat jy die grond uit Naoʹmi se hand koop, moet jy dit ook by Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van die man wat dood is, koop om die naam van die man wat dood is, oor sy erfdeel te laat verrys.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel