Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+

  • 1 Konings 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet die verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur in sy weë te wandel,+ deur sy insettinge, sy gebooie en sy regterlike beslissings+ en sy getuienisse te onderhou, volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ sodat jy omsigtig kan optree in alles wat jy doen en oral waarheen jy jou wend;

  • Matteus 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy my oor wat goed is? Daar is Een wat goed is.+ As jy egter die lewe wil ingaan, hou aan om die gebooie te bewaar.”+

  • 1 Johannes 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel