Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • Deuteronomium 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Moses en die priesters, die Leviete, met die hele Israel gepraat en gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het jy die volk van Jehovah jou God geword.+

  • Deuteronomium 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah sal jou vir hom as ’n heilige volk vestig,+ net soos hy vir jou gesweer het,+ omdat jy aanhou om die gebooie van Jehovah jou God te onderhou+ en jy in sy weë gewandel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel