Jesaja 55:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Want julle gedagtes is nie my gedagtes nie,+ en ook is my weë nie julle weë nie”,+ sê Jehovah. Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë! 1 Korintiërs 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.