Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+ Prediker 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wat is, is ver weg en uitermate diep. Wie kan dit uitvind?+ Romeine 11:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Want “wie het Jehovah se denke leer ken,+ of wie het sy raadgewer geword?”+
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+