Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het hy vir hom die borsstuk+ aangesit en in die borsstuk die Urim en die Tummim+ gesit.

  • Numeri 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, en dié moet ten behoewe van hom voor Jehovah inligting inwin+ deur die beslissing van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.”

  • Deuteronomium 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En van Levi het hy gesê:+

      “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+

      Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+

      U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+

  • 1 Samuel 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+

  • Esra 2:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 Gevolglik het die Tirsaʹta+ vir hulle gesê dat hulle nie van die hoogheilige dinge kon eet+ voordat ’n priester met Urim+ en Tummim opgestaan het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel