Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+

  • Eksodus 20:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Jehovah het vir Moses gesê:+ “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Julle het self gesien dat ek uit die hemel met julle gepraat het.+

  • Deuteronomium 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Jehovah het uit die vuur met julle begin praat.+ Die geluid van woorde het julle gehoor, maar geen gedaante+ gesien nie—net ’n stem.+

  • Deuteronomium 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En julle moet goed op julle siel let,+ want julle het geen gedaante gesien+ op die dag toe Jehovah in Horeb uit die vuur met julle gepraat het nie,

  • Deuteronomium 4:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos jy dit gehoor het, en bly lewe?+

  • Nehemia 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.

  • Hebreërs 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+

  • Hebreërs 12:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Sien toe dat julle nie vra om verskoon te word by hom wat spreek nie.+ Want as hulle nie ontkom het wat gevra het om verskoon te word by hom wat op die aarde ’n goddelike waarskuwing gegee het nie,+ veel minder sal ons dan as ons ons afkeer van hom wat uit die hemele spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel