Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Maar die volgende mag julle nie eet onder dié wat herkou en dié wat gesplete hoewe het nie: die kameel, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Hy is vir julle onrein.+

  • Levitikus 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En onder die voëls moet julle die volgende as ’n gruwel beskou.+ Hulle mag nie geëet word nie. Hulle is ’n gruwel: die arend+ en die visvalk en die swartaasvoël,

  • Levitikus 20:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En julle moet ’n onderskeid maak tussen die rein dier en die onreine en tussen die onrein voël en die reine;+ en julle mag julle siel nie ’n gruwel maak+ deur die dier en die voël en enigiets wat op die aarde kruip nie, wat ek vir julle afgeskei het deur dit onrein te verklaar.

  • Deuteronomium 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Jy mag niks verfoeiliks, van watter aard ook al, eet nie.+

  • Deuteronomium 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En elke insek met vlerke is vir julle onrein.+ Hulle mag nie geëet word nie.

  • Esegiël 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk! My siel is nie verontreinig nie;+ ook het ek van my jeug af selfs tot nou toe nie ’n dier wat doodgegaan het of ’n verskeurde dier geëet nie,+ en in my mond het daar geen bedorwe vleis gekom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel