Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Manasʹse+ het in Isʹsaskar en in Aser ontvang: Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe en Jibʹleam+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van En-Dor+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Taʹänag+ en sy afhanklike dorpe en die inwoners van Megidʹdo+ en sy afhanklike dorpe, drie van die hoogtes.

  • Rigters 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Konings het gekom, hulle het geveg;

      Toe het die konings van Kanaän geveg+

      In Taʹänag+ by die waters van Megidʹdo.+

      Geen silwer het hulle as gewin geneem nie.+

  • 1 Konings 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Baäna, die seun van Ahiʹlud, in Taʹänag+ en Megidʹdo+ en die hele Bet-Sean,+ wat langs Sartan+ onder Jisʹreël+ lê, van Bet-Sean af tot by Aʹbel-Mehoʹla+ tot by die streek van Jokʹmeam;+

  • 2 Konings 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het dit gesien en met die pad na die tuinhuis+ gevlug. (Later het Jehu hom agtervolg en gesê: “Hom ook! MAAK hom dood!” En hulle het hom getref terwyl hy in die strydwa was op die pad wat opgaan na Gur, wat by Jibʹleam+ lê. En hy het sy vlug na Megidʹdo+ voortgesit en uiteindelik daar gesterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel