Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.

  • Rigters 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Na verloop van tyd het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubʹbaäl, na Sigem+ gegaan, na die broers van sy moeder, en met hulle en met die hele familie van die huis van sy moeder se vader begin praat en gesê:

  • Rigters 9:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En Abimeʹleg het daardie hele dag teen die stad geveg en die stad ingeneem; en hy het die mense doodgemaak wat daarin was,+ waarna hy die stad afgebreek+ en dit met sout besaai het.+

  • 1 Konings 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Rehaʹbeam+ het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem+ gekom om hom koning te maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel