Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 33:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hy gesê: “Ek sal self saamgaan+ en ek sal jou beslis rus gee.”+

  • Josua 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Onthou die woord wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het+ toe hy gesê het: ‘Jehovah julle God gee julle rus en het julle hierdie land gegee.

  • Josua 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 So het Josua die hele land geneem, volgens alles wat Jehovah Moses beloof het,+ en Josua het dit toe as ’n erfdeel aan Israel gegee volgens hulle dele, volgens hulle stamme.+ En die land het rus gehad van oorlog.+

  • Josua 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En nou het Jehovah julle God julle broers rus gegee, net soos hy hulle beloof het.+ Draai dan nou om en gaan na julle tente in die land van julle besitting, wat Moses, die kneg van Jehovah, julle aan die oorkant van die Jordaan gegee het.+

  • Spreuke 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel