11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my gramskap van die kinders van Israel afgewend+ deurdat hy hoegenaamd geen mededinging teen my onder hulle geduld het nie,+ sodat ek die kinders van Israel in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ nie uitgeroei het nie.
28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+