11 “Wat jou betref, onderhou wat ek jou vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete voor jou uit.+
23 dan sal Jehovah al hierdie nasies ter wille van julle verdryf,+ en julle sal nasies wat groter en talryker is as julle, beslis uit hulle besitting verdryf.+