Josua 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die kinders van Israel het van Sittim+ af weggetrek en tot by die Jordaan gekom; en hulle het daar oornag voordat hulle sou deurtrek. Josua 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan,+ en die priesters het die ark+ van Jehovah gedra,
3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die kinders van Israel het van Sittim+ af weggetrek en tot by die Jordaan gekom; en hulle het daar oornag voordat hulle sou deurtrek.