Eksodus 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+ Eksodus 34:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+
4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+
27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+