-
Josua 10:39Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
39 En hy het dit en sy koning en al sy stede verower, en hulle het hulle met die skerpte van die swaard geslaan en elke siel wat daarin was, aan vernietiging oorgegee.+ Hy het nie ’n oorlewende laat oorbly nie.+ Net soos hy met Hebron gedoen het, so het hy met Debir en sy koning gedoen, en net soos hy met Libna en sy koning gedoen het.+
-