50 Op bevel van Jehovah het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het,+ naamlik Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim; en hy het begin om die stad op te bou en daarin te woon.
33 Ook Eleaʹsar, die seun van Aäron, het gesterf.+ Toe het hulle hom begrawe op die Heuwel van Piʹnehas, sy seun,+ wat hy hom in die bergstreek van Eʹfraim gegee het.
24 En Giʹdeon het boodskappers na die hele bergstreek van Eʹfraim+ gestuur en gesê: “Trek af om Miʹdian te ontmoet, en beset voor hulle die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan.” Toe is al die manne van Eʹfraim bymekaargeroep, en hulle het die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan beset.+