9 En die grenslyn is van die spits van die berg af na die fontein van die waters van Neftoʹag+ getrek en het na die stede van die berg Efron uitgegaan; en die grenslyn is na Baʹäla,+ dit wil sê Kirʹjat-Jeaʹrim,+ getrek.
2 Toe het Dawid en al die mense wat by hom was, opgestaan en na Baʹäle-Juʹda+ gegaan om daarvandaan die ark+ van die ware God op te bring, waaroor ’n naam uitgeroep is, die naam+ van Jehovah van die leërs,+ wat op die gerubs sit.+
6 En Dawid en die hele Israel het opgegaan na Baʹäla,+ na Kirʹjat-Jeaʹrim, wat aan Juda behoort, om daarvandaan die ark op te bring van die ware God, Jehovah, wat op die gerubs sit,+ waaroor sy naam uitgeroep is.