41 Onmiddellik het sy opgestaan en met haar gesig na die aarde gebuig+ en gesê: “Hier is u slavin as ’n diensmeisie om die voete van die knegte van my heer+ te was.”+
8 Uiteindelik het Dawid vir Uriʹa gesê: “Gaan af na jou huis en was jou voete.”+ Daarop het Uriʹa uit die koning se huis uitgegaan, en die welwillendheidsgeskenk van die koning het hom gevolg.
44 Daarop het hy omgedraai na die vrou en vir Simon gesê: “Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis ingekom; jy het my geen water vir my voete gegee nie.+ Maar hierdie vrou het my voete met haar trane natgemaak en hulle met haar hare afgedroog.
10 van wie getuienis afgelê word omtrent goeie werke,+ as sy kinders grootgemaak het,+ as sy vreemdelinge gasvry ontvang het,+ as sy die voete van heiliges gewas het,+ as sy die verdruktes gehelp het,+ as sy elke goeie werk ywerig nagestreef het.+