18Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
12 Hulle het egter onder die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead+ vierhonderd meisies gevind, maagde,+ wat nie gemeenskap met ’n man gehad het deur by ’n man te lê nie. Toe het hulle hulle na die kamp in Silo+ gebring, wat in die land Kanaän lê.