18 Na verloop van tyd het Jakob heeltemal veilig by die stad Sigem+ aangekom, wat in die land Kanaän+ is, terwyl hy van Paddan-Aram+ af gekom het; en hy het voor die stad kamp opgeslaan.
6 Daarna het al die grondeienaars van Sigem en die hele huis Millo+ bymekaargekom en gegaan en dit bewerkstellig dat Abimeʹleg as koning regeer,+ naby die groot boom,+ die pilaar wat in Sigem was.+
45 En Abimeʹleg het daardie hele dag teen die stad geveg en die stad ingeneem; en hy het die mense doodgemaak wat daarin was,+ waarna hy die stad afgebreek+ en dit met sout besaai het.+