Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Julle mag nie doen volgens alles wat ons vandag hier doen nie, elkeen net wat reg is in sy eie oë,+

  • Deuteronomium 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.

  • Rigters 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+

  • 1 Samuel 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Samuel het Saul gesien, en wat Jehovah betref, hy het hom geantwoord: “Hier is die man van wie ek vir jou gesê het: ‘Hy sal my volk in bedwang hou.’”+

  • Spreuke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vertrou op Jehovah met jou hele hart+ en moenie op jou eie begrip steun nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel