Deuteronomium 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Julle mag nie doen volgens alles wat ons vandag hier doen nie, elkeen net wat reg is in sy eie oë,+ Deuteronomium 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En as jy vir seker na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie sorgvuldig uit te voer wat ek jou vandag beveel,+ dan sal Jehovah jou God jou beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde stel.+ Rigters 21:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+ Spreuke 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daar is ’n weg wat vir ’n mens reg lyk,+ maar die einde daarvan is later die weë van die dood.+ Spreuke 16:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die geeste.+ Spreuke 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+
8 “Julle mag nie doen volgens alles wat ons vandag hier doen nie, elkeen net wat reg is in sy eie oë,+
28 “En as jy vir seker na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie sorgvuldig uit te voer wat ek jou vandag beveel,+ dan sal Jehovah jou God jou beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde stel.+
25 In dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ Elkeen was gewoond om te doen wat reg was in sy eie oë.+