19 En daar was nie ’n smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Sodat die Hebreërs nie ’n swaard of ’n spies kan maak nie.”+
22 En op die dag van oorlog was daar nie ’n swaard+ of ’n spies te vinde in die hand van enigeen van die manskappe wat by Saul en Joʹnatan was nie; maar daar kon een gevind word wat aan Saul+ en aan sy seun Joʹnatan behoort het.
47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+
50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+