35 toe Jehovah ’n verbond+ met hulle gesluit het en hulle beveel het deur te sê: “Julle mag geen ander gode vrees nie,+ en julle mag julle nie voor hulle neerbuig of hulle dien of offerandes aan hulle bring nie.+
2 Só het Jehovah gesê: “Moenie die weg van die nasies leer nie,+ en moenie deur die tekens van die hemel met verskrikking vervul word omdat die nasies daardeur met verskrikking vervul word nie.+