1 Samuel 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+ Lukas 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+ Filippense 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+
21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+
3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+